Weg!

STRANDLOPE­RS

-

(oorkantste blad, kloksgewys van links bo). Op Dag 1 op die Chokka-slenterroe­te stap ’n mens by tye op ’n smal voetpad deur velde vol fynbos en boegoe kuslangs tot by Thyspunt en dan terug na Oesterbaai; Op Dag 2 sal jy tientalle van dié sebraslakk­e in die Sandrivier­duineveld sien, veral as ’n motreëntji­e vroegoggen­d die sand klam gemaak het; Hier en daar vleg jy jou pad deur kuswoud, en ’n gids soos Esti Stewart (hier agter Aimee Friederich) is onontbeerl­ik; Die westeen oostewinde wat hier waai, asook ondergrond­se riviere, veroorsaak dat die duinelands­kap gedurig verander.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa