Weg!

BRING JOU MENSE

-

(oorkantste blad, kloksgewys van links bo). Stapskoene is die eerste ding wat waai as jy ná ’n lang dag deur die duineveld by die Dune Ridge Country House opdaag!; Die strand by St. Francisbaa­i is een van die mooiste swemstrand­e in die ganse Oos-Kaap, en besonder gewild onder branderpla­nkryers. Maar hy’s net so lekker as jy ’n ent met Buks wil gaan stap; Van die kus af kan ’n mens baiekeer tjokkabote gewaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa