Weg!

HIER HET LIZA-HULLE GEBLY

-

Semonkong Lodge, Semonkong Lodgekamer­s, chalets, rondawels en ’n kampterrei­n. Rondawels vanaf R250 p.p.; kamers vanaf R650 p.p. wat deel; kamp R150 p.p. Kontak 00 26 627 006 037;

semonkongl­odge.com

Motebong Lodge, Lejone Selfsorghu­isies met ’n uitsig op die Katsedam. Vanaf R1 850 p.n. vir ’n huisie met slaapplek vir vyf mense. Kontak 00 26 659 744 567;

motebong.com

St James Lodge Basiese verblyf by ’n Katolieke sendingsta­sie: twee slaapsale met ses beddens elk, plus twee ronddawels met slaapplek vir twee. Sowat R150-R200 p.p.p.n. Kontak 071 672 6801 (Sally Smith)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa