Weg!

Spronge van blydskap

-

Nes die Maasai het die Datoga ook die gebruik om hoog die lug in te spring om emosie te wys. Hier spring ’n groep vroue op en af om die vallende reën te vier.

HOE? Canon 5D Mk. III; Canon 24-105 mmlens; sluiterspo­ed 1/2 000ste van ’n sekonde; lensopenin­g f4; ISO 5 000. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa