Weg!

Reënklere

-

Twee vroue hou die reën weg met ’n kanga – ’n katoenkled­ingstuk soortgelyk aan ’n kikoi of kitenge, wat deur mans én vroue gedra word. Die Datoga is poligaam en ’n familie se nedersetti­ng kan tot 100 mense huisves.

Hulle is onafhankli­k en het blykbaar die meeste pogings van die regering teëgestaan om ontwikkeli­ng en moderne onderrig na hulle te bring.

HOE? Canon 1DX; Canon 100-400 mm-lens; sluiterspo­ed 1/750ste van ’n sekonde; lensopenin­g f4.5; ISO 5 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa