Weg!

10-22 OKTOBER 2019 26 JULIE-7 AUGUSTUS 2019 5-11 APRIL 2019

-

NAMAKWA, RICHTERSVE­LD

Besoek dié stil en onbekende streek, van Kakamas en Augrabies tot die Richtersve­ld. Jy kan die Oranjerivi­er en die mooi droë landskap afneem soos ons wes ry na Alexanderb­aai aan die Weskus.

WANNEER?

HOE LANK IS DIE TOER?

13 dae, 12 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R17 150 per persoon (verblyf in tente)

ZIMBABWE

Hierdie mooi land bly ’n avontuurre­isiger se droombeste­mming. Van die Plumtree-grenspos af besoek ons die Motopos- nasionale park, die oeroue Zimbabwe-ruïnes en Manapoele, voor ons voortreis na die mensgemaak­te Karibameer en verder wes tot by die Hwangenasi­onale park.

WANNEER?

HOE LANK IS DIE TOER?

13 dae, 12 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R19 850 per persoon (verblyf in tente)

KAROO

Hierdie rustige toer laat heelwat tyd toe om langs die pad stil te hou om die Karoo-landskap af te neem. Ons ry met mooi agterpaaie tot op Loxton en Merweville en reis via die Tankwa-Karoo en grondpadpa­sse soos Ouberg, Gannaga en Rammelkop.

WANNEER?

HOE LANK IS DIE TOER?

7 dae, 6 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R11 095 p.p. (formele verblyf)

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa