Weg!

HOE WERK DIT?

-

Gewoonlik blom dit eerste (Junie) in die laerliggen­de dele soos die Knersvlakt­e en Weskus, want dié dele is eerste warm. Sowat ’n maand later, wanneer die laer blomme uitgeblom is, begin die blomme op die hoër dele soos Kamieskroo­n, Nieuwoudtv­ille en Springbok. Augustus is ’n goeie tyd om albei streke te sien, want dis gewoonlik die middel van die blommeseis­oen.

Darling se blomme staan nog bont tot einde September.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa