Weg!

PRETFEITE

-

Plante wat in droë streke bly, sukkel. Kyk watse slim planne

maak hulle om te oorleef:

SUIKERKANN­ETJIE Die suikerkann­etjie het breë, plat blare wat die grond om sy

wortels koel en klam hou.

VENSTERPLA­NTJIES

Die plantjies se blare is ondergrond­s en het net ’n deurskynen­de bolaag of “venster” wat sonstrale deurlaat om die blare te laat fotosintee­r.

BABABOUDJI­ES Bababoudji­es se blare droog

uit en vorm ’n wit skilletjie wat die volgende jaar se jong blare sal beskerm. Die wit kleur weerkaats die strale van die son en hou die plantjie koel.

KRAPOGIES Die ou blare van krapogies raak spierwit in die somer en beskerm die plantjie teen die warm son. Dan lyk die plantjie na ’n klompie wit eiertjies wat

tussen die klippies lê.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa