Weg!

Annelise Erasmus

-

“Ek is lief vir die natuur, want ek is lief vir skoonheid. Ek is ewig op soek na die volgende lieflikhei­d wat my asem gaan wegslaan: die Namib se duine, die sterre bo Spitzkoppe, die Weskus se verlatenhe­id.

“Verneukpan is so totaal vreemd teenoor die wêreld waarin ek elke dag lewe (ek woon in Pretoria) dat dit vir my eksoties is. By ’n plek soos Verneukpan is dit asof alles wat nie regtig so belangrik is nie, weggestroo­p word sodat net die belangriks­te dele van myself oorbly. Sulke plekke bring my weer in balans.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa