Weg!

SONJA PIENAAR na ’n nabygeleë wildplaas geneem aan te sterk. Enige idee watse soort roofvoël dit is?

-

van Heilbron skryf: Ek het dié roofvoël op ons plaas gekry. Hy het op die grond gesit en ek kon hom maklik optel.

Die plaaslike veearts kon geen beenbreuke kry nie. Ná ’n antibiotik­a-inspuiting het ek hom huis toe gevat om aan te sterk. Sy vere was in ’n swak kondisie en hy was ondergewig. Ek het vir hom ’n bietjie beesmaalvl­eis gevoer. Hy het gou sterker geword en op die sesde dag wou ek hom vrylaat, maar hy het nie weggevlieg soos ek gehoop het nie. Ek het hom

Die voëlkenner ULRICH OBERPRIELE­R antwoord: Sonja se vonds is interessan­t. Die grootte, lang vlerke en kopvorm dui op ’n vleivalk (ook genoem paddavrete­r) maar ek het nog nie hierdie kleurvaria­sie gesien nie. Die oogkleur lyk soos dié van ’n witkruisvl­eivalk. (Dié soort is beperk tot Suid-Afrika en die getalle neem dramaties af.)

Die feit dat hy wit vere, ’n swart snawel en geel washuid bo die snawel het, beteken dis nie ’n albino nie, maar wel ’n leukisties­e kleurvaria­sie. Die bruin kleur op die vere is waarskynli­k net grond of bloederigh­eid van sy laaste prooi. Sulke wit voëls is uiteraard skaars. Die genetiese basis is ongewoon en dis vir sulke opvallende wit roofvoëls moeilik om prooi te vang.

Hy toon beslis nie die gedrag van ’n gesonde voël nie. Hy het waarskynli­k gif ingekry saam met die prooi wat hy gevreet het. Hopelik sal hy uiteindeli­k herstel en kan hy weer vrygelaat word. Ongelukkig kan sulke skade permanent wees.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa