Weg!

Klas van 2018

-

Ek het dié foto van ’n leeftyd in die Pilanesber­g- nasionale park geneem.

Dit was ’n warm dag en ons het afgekom op dié leeus wat lê en dut. Ons was die enigste voertuig daar. Ewe skielik het hulle opgespring en só langs mekaar kom staan, asof hulle geweet het ons wil hulle afneem.

KARIN VAN ZYL, Brits

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa