Weg!

’n Donkie op die Camino...

-

Ons het Gerda Engelbrech­t se artikel oor die Via Francigena­pelgrimsto­g in Weg #167 met belangstel­ling gelees. Ons het op 3 Desember 2016 op die plein voor die St. Pietersker­k in Rome ’n groep gesien wat dié tog met twee donkies aangepak het. Die donkies was geláái met hulle bagasie en water. Die plein was besaai met mense, maar die vier pelgrims en hulle donkies was die sterre van die dag. Ons het ’n geselsie aangeknoop, elke donkie se neus gevryf en stilweg gehoop ons kan ook eendag ’n deel van dié 1 700 km lange pelgrimsro­ete stap.

BUKS VÖGEL, Graaff-Reinet

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa