Weg!

Sien ek dubbel?

-

Die twee kameelperd­e het langs mekaar gestaan in die Maria Moroka-wildreserv­aat naby Thaba ’Nchu, en het toe albei in die teenoorges­telde rigting gekyk. Gelukkig het ek my kamera byderhand gehad.

LLOYD BURGER, Kestell

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa