Weg!

TINA VISSER

-

skryf: Ek het dié besonderse oomblik afgeneem in die Stanger-omgewing. Is dit algemeen vir 'n hoephoep om 'n grootheuni­ngwyser te voer?

Die voëlkenner JOHAN VAN ROOYEN antwoord: Heuningwys­ers is broeiparas­iete en lê hulle eiers in 'n verskeiden­heid gashere se neste. Volgens die Roberts VII speel voëls wat in gate in die grond of bome nesmaak, gereeld gasheer vir grootheuni­ngwysers.

Dit sluit in hoephoepe, kakelaars, visvangers, spegte en byvreters. As die hoephoep die eier uitgebroei het, beskou sy die kleintjie as haar eie en maak dit dan nog groot ook.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa