Weg!

WIL JY OOK HELP?

-

Glen werk as projekkoör­dineerder en raadgewer vir Veterans for Wildlife. Die organisasi­e bring oudsoldate van die Verenigde Koninkryk na Suid-Afrika om taktiese en mediese raad en opleiding te gee aan die veldwagter­s wat in die voorste linie teen wildmisdaa­d staan. Nog inligting veterans 4wildlife.org. Die ander organisasi­e wat hy ondersteun, is die Royal Marine s-liefdadigh­eid s organisasi­e. Gaan nat h e r o y al marine sc ha rit y. org.uk as jy ’n skenking wil maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa