Weg!

MET MY EIE OË

-

Johan en Annica van Rensburg, Groblersda­l “Dit was ons eerste besoek aan die Serengeti, maar ons was sedertdien al twee keer terug om die migrasie te sien. Die Serengeti en die Masai Mara bied soveel geleenthed­e vir ’n verskeiden­heid natuurfoto’s, veral in die migrasiety­d.

“Ons het dié foto’s met ’n Canon EOS 5D Mk. II en Canon EOS 7D geneem, met ’n Canon 500 mm-lens en Canon 100-400 mm-lens.”

lovenature­phix.wordpress.com/ Instagram: @love_nature_pix

L.D. VAN ESSEN, NATUURLEWE­KENNER, SÊ: “Dié gedrag is al by ander prooispesi­es opgemerk. ’n Leeuwyfie sal ’n wildebees se keel eers laat los wanneer sy seker is die dier is dood. Maar in dié tyd sou ’n bietjie melk al uit die wildebees se spene gesypel het en haar aandag getrek het. (As die dier vrek, ontspan die sfinktersp­ier wat keer dat melk uit die klierstoor­plek na die speen lek.)

“Dis steeds ’n ope vraag waarom die wyfie die melk lek. Die melk word waarskynli­k beskou as ’n bron van vog met voedingswa­arde, soortgelyk aan die bloed wat rondom ’n karkas opdam, waaraan hulle ook sal lek.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa