Weg!

VERTEL ONS VAN JOU AVONTUUR!

-

Was jy op ’n vakansie wat jy dink ander Weg- lesers ook sal geniet? Skryf oor die ervaring en ons publiseer dalk jou storie. Hou dit asseblief kort (maksimum 1 500 woorde) en stuur ’n paar voorbeeldf­oto’s. As ons wel besluit om die storie te gebruik, gaan ons oorspronkl­ike hoë resolusie foto’ s nodig hê; maak dus seker jou kamera i sop die regte verstellin­g. Stuur jou storie na redakteur@weg.co.za. Ons behou die reg voor om jou foto’s elders in die tydskrif, op ons webblad o fin bemarking s materiaal te gebruik. Lees asseblief die bepalings en voorwaarde­s by weg.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa