Weg!

Groet die dag

-

Goue lig verhit ’n granietban­k langs ’n eensame kremetart. Dis die rotse en bome wat Kubu besonders maak – dit lyk asof hulle uit nêrens verrys op die andersins bakenlose pan, wat kilometers ver rondom die eiland uit strek.

HOE? Fuji X-T2; 10-24 mm-lens; sluiterspo­ed 1/20ste van ’n sekonde; lensopenin­g f11; ISO 200. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa