Weg!

K-Way Kids Adventurer-slaapsak

-

Dié oulike poliësters­laapsak het ’n sagter voering van holvesel. Hy raak smaller na die voete toe en het ’n kappie, en ’n gradering van tot 15 ºC – goed vir kamp in die somer.

En teen 170 cm lank behoort dit ’n paar jaar te wees voordat Frikkie te lank is vir hom.

R350 by capeunionm­art.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa