Weg!

Carma Quipselfop­blaasmatra­s

-

Ons het dié wonderlike SuidAfrika­anse produk getoets in die taaiste toestande waaraan jy kan dink, en dit het ons nog nooit in die steek gelaat nie. Die matras is van digte skuimrubbe­r wat vol lug word as jy dit ooprol – amper soos ’n spons. Anders as ’n gewone lugmatras, is dit onmoontlik om ’n gaatjie in dié een te kry. Dit werk op sy beste saam met ’n basis soos die OzTrail-kampbed wat ons hiernaas bespreek. Carma Quip verkoop ook ’n draagbare basis van houtplanki­es – dis meer ingewikkel­d om op te slaan as ’n kampbed, maar die belegging werd (R1 850).

Die matras is beskikbaar in drie groottes en ’n mens kry stewige kompressie­stroppe en ’n drasak by. Gewig wanneer ingepak (middelslag) 3,5 kg Afmetings (middelslag) 195 cm (l) x 65 cm (b) x 6 cm (h)

Vanaf R950 by carmaquip.co.za

weg.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa