Weg!

JOU PASPOORT TOT AVONTUUR

Selfry-avonture binne jou bereik

-

Ons bied begeleide toere in Botswana, Namibië, Zambië, Malawi, Mosambiek, Swaziland, Lesotho en natuurlik ons eie, mooie Suid-Afrika. Ons roem onsself daarop dat ons iets vir almal bied. As ons kamptoere nie vir jou is nie, bied ons nou ook lodgetoere. Of wat van albei wêrelde? Verskeie toere het nagte in tente én lodges.

Ons gidse is spesialist­e in die gebiede waar ons werk, en ons doel is om jou ervaring besonders en gemaklik te maak. Daarby is ons boskombuis se kos legendarie­s.

Nuut vir 2019 Jy kan ’n 4x4 en kamptoerus­ting by ons huur – ons kan dit selfs vir jou by jou beginpunt aflewer! Kan reis enigsins makliker wees?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa