Weg!

DWESA-CWEBENATUU­RRESERVAAT

- – Peter Chadwick

Vroegoggen­d gooi die son se strale liggeel strepe op die reuserotsp­late wat net sigbaar is met laagwater. In die kuswoud teen die strand bars die oggendorke­s van janfrederi­kke, gewone boskraaie en Natallyste­rs los.

Ligpienk spookkrapp­e skarrel in hulle gate in en as jy gelukkig is, sien jy ’n Kaapse otter net voordat hy die water induik. Ja-nee, dis sekerlik hoe Adam gevoel het daai eerste paar dae... Waar? Dwesa is langs die Wildekus sowat 60 km noord van Morganbaai. Slaap oor Kamp op een van 40 staanplekk­e (tot 6 mense elk). Die kampterrei­n (sonder elektrisit­eit) is basies; of slaap in ’n selfsorgho­uthuisie met ’n toegeruste kombuis met ’n gasstoof en yskas – hier is sonkrag. Kamp: Vanaf R244 per staanplek. Selfsorghu­is: Vanaf R339 p.n. vir 2 mense en R656 p.n. vir 4 mense. Koste Dagbesoeke­rs betaal ’n bewaringst­arief van R11 p.p. en R6 per kind. 043 492 0883; visiteaste­rncape.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa