Weg!

HEUNINGWYS­ERS

-

Hierdie voëltjie help graag as ’n mens heuning soek: Hy lei jou tot by ’n byekorf, maar jy moet die korf self oopmaak. Jy kan die heuning vat, maar die heuningwys­er soek die byelarwes en was as betaling vir sy werk.

’n Heuningwys­er het spesiale bakterieë in sy maag wat help om was te verteer. Hy is een van net ’n paar diere wat was kan vreet. Dié voëltjie moet egter versigtig wees: Al het hy ’n ekstradik vel, is hy nie bestand teen bysteke nie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa