Weg!

FISKAALLAK­SMAN

-

As jy ’n akkedis of ’n insek is, moet jy bang wees vir dié ou... Ja, báie bang! Laksmanne het gevaarlike haakvormig­e snawels en sal byna enige klein prooi vang.

Die fiskaallak­sman deurboor sy prooi met dorings of hakiesdraa­d en skeur dan stukkies af om te vreet. Dié grusame plek waar hy sy prooi hou, word ’n “spens” genoem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa