Weg!

SKOORSTEEN­VEËR

-

Met haar kaal swart kop en ekstralang snawel gaan dié dame nie sommer ’n skoonheids­wedstryd wen nie.

 ??  ?? Die skoorsteen­veër het ’n baie belangrike rol gespeel in die gebruike en geloof van die antieke Egiptenare. Trouens, duisende van die voëls is in mummies verander in graftombes begrawe. ’n Voëlmummie... dink net hoe dít moet lyk! Hulle hou daarvan om vullis te vreet,wat hulle nóg minder koel laat lyk.
Die skoorsteen­veër het ’n baie belangrike rol gespeel in die gebruike en geloof van die antieke Egiptenare. Trouens, duisende van die voëls is in mummies verander in graftombes begrawe. ’n Voëlmummie... dink net hoe dít moet lyk! Hulle hou daarvan om vullis te vreet,wat hulle nóg minder koel laat lyk.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa