Weg!

VISUIL

-

Snags neem dié reuseoranj­e uile die visvangsko­f oor by visarende. Hulle is baie skaars en moeilik om op te spoor. Daar is min voëlkykers wat hulle al gesien het. Voëlkykers noem so ’n spesiale voël ’n mega tick. Visuile vreet visse tot so groot as 2 kg, paddas en selfs babakrokke­dilletjies.

Njam.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa