Weg!

Antwoord dié maklike vraag om ’n eksemplaar van

-

Faansie se voëlboek – ’n volledige veldgids... vir kinders te wen: Watter voël het spesiale “lugkussing­s”? SMS die sleutelwoo­rd FAANSIE en jou antwoord na 35981 (R1,50 per SMS; gratis SMS’e geld nie.) Met hierdie nuwe boek kan jy in ’n japtrap al 722 voëlspesie­s identifise­er wat in Suid-Afrika voorkom. Bestel dit by faansiepea­cock.com en laai afmerklysi­es en inkleurpre­ntjies af. Sluitingsd­atum: 15 Januarie 2019.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa