Weg!

Kanikaip

- FOTO TOAST COETZER

is ’n wildernisk­amp op die oewer van die Oranjerivi­er in die Richtersve­ld-wêrelderfe­nisgebied, suid van die oorgrenspa­rk. Jy ry van die dorpie Eksteen-fontein met ’n rowwe 4x4-pad al met ’n klipperige, soms sanderige, droë rivierbedd­ing langs. Steil kranse en gevaarlike hellings troon oral rondom jou uit.

Jy moet álles inpak en selfonderh­oudend wees om by Kanikaip te kan kamp, maar jou beloning vir die moeite om hier uit te kom is ’n grootse landskap, oerstilte én jou eie swempoel. Bespreek kampplek by Joel eksteenfon­teintic@gmail.com of 027 851 7108.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa