Weg!

BRIEF UIT MALTAHÖHE

-

“Maltahöhe se hoogtepunt­e behels: ’n Bier kap by die hotel, ’n week oue broodjie by die kafee koop, ’n paar sokkies by Pep Stores aanskaf, en bevrore aartappels­laai en ’n bos uitjies by Die Pappot trek.”

Luiperds kom voor in Afrika en Asië. (Die luiperd se neef, die jaguar, hou in Sentraal- en Suid-Amerika. Hulle is groter en vreet soms kaaimans (‘n soort krokodil).

Hulle kolpatrone is uniek. Die kolle word rosette genoem, want dit lyk soos rose. ’n Luiperd kan uitgeken word aan sy rosetpatro­on.

Vra jou ouers om op

app.capeleopar­d.org.za ’n profiel te skep. Dan kan julle foto’s stuur as julle op ’n strik afkom (tans net in die Wes-Kaap). Leer meer by

bit.ly/CLTBeSnare­Aware.

1

2

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa