Weg!

Lisensie, asseblief

-

’n Padblokkad­e is nooit lekker nie, tensy jy deur ses leeus op die Tlou-roete in die Pilanesber­gwildreser­vaat voorgekeer word! Dié twee jong mannetjies en vier wyfies het reguit op my voertuig afgepyl toe ek die reservaat vroeg in Maart besoek het. Dis nie elke dag dat ’n mens ’n trop leeus só in ’n ry sien loop nie...

KARIN VAN ZYL, Brits

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa