BLY HIER
OLD BRIDGE BACKPACKERS Kamp kos P100 p.p. Kinders jonger as 12 betaal halfprys. Safaritente
(met en suite-badkamer) vanaf P345 p.n.
00 267 686 2406; maun-backpackers.com
AUDI CAMP Kamp kos P110 p.p. en P80 p.n. vir ’n kragpunt. Koepeltente kos P240 p.n. vir 2 mense en ’n selfsorghuis kos P2 900 vir 10 mense wat die huis deel. 00 267 686 0599; audisafaris.com
ISLAND SAFARI LODGE Kamp kos P160 p.p. Halfprys vir kinders jonger as 12 en gratis vir jonger as 5. Gesinseenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders: P1 730 p.n.
00 267 686 0300; islmaun.com