Weg!

PARKTARIEW­E

-

Die Moremi-wildreserv­aat en Chobe- nasionale park het dieselfde parktariew­e.

Suid-Afrikaners betaal

P120 p.p. en halfprys vir kinders tussen 8 en 17 jaar. Dis P50 p.d. vir ’n voertuig.

Hou genoeg kontant byderhand, want hier is geen kaartgerie­we nie. Parktye: April en September 6 vm.-6.30 nm. Oktober tot Maart: 5 vm.-7 nm. (Dit geld ook die A33-deurpad tussen die Ngoma-grenspos en Kasane, want die pad loop deur die Chobe- nasionale park.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa