BLY HIER
MAGOTHO CAMP Kamp kos P350 p.p. en halfprys vir kinders jonger as 12 jaar. Die kamp word bestuur deur die Khwai Development Trust.
00 267 680 1211; khwaitrust.co.bw KHWAI-RUSKAMP word bestuur deur SKL Camps (sien die kassie op bl. 31).
MANKWE CAMPSITE Kamp kos P300 p.p. en halfprys per kind tussen 2 en 12 jaar.
079 510 2203 (WhatsApp); wildsideafrica.net
>