Weg!

RESTAURANT­E

-

THE COFFEE BUZZ is op dieselfde perseel as Kalahari Tours, aan die rivier se kant van die hoofstraat (Presidentl­aan).

Oop: Elke dag van 8 vm.-4 nm. (Sondae maak dit vroeër toe as dinge stil is.) thecoffeeb­uzz.co.za PPCC is in die hoofstraat, skuins oorkant die Sparkomple­ks. Oop: Ma.-Sa.: 9 vm.-10 nm.;

So.: 11vm.-9 nm. 00 267 625 2237

THE OLD HOUSE is langs die hoofstraat sowat 500 m oos van die Spar-kompleks. Oop: Elke dag van 6.30 vm.-9 nm.

00 267 625 2562;

oldhouseka­sane.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa