Navigated
Weg! Ry & Sleep
Weg! Ry & Sleep

Weg! Ry & Sleep 杂志 在线订阅

或者

订阅 Select

每月可选择 15 期报纸或杂志

单期刊物

Weg! Ry & Sleep, 01 八月 2026

描述

Weg! Ry & Sleep 杂志 可在 PressReader 上在线阅读。下载当前期刊以便稍后阅读,或在 档案 中浏览 Weg! Ry & Sleep 的过往期刊。

本期内容

ArticleLESERSTORIE OORGRENSGESPREK WOONWATOETS

Met naar­pille deur die Rich­ters­veld Kafue wys Zam­bië se mooi kant g’n grond­pad nie Okto se Wasp skrik vir Die nuwe Ford Ran­ger is ’n bok vir ‘sports’

LESERSTORIE OORGRENSGESPREK WOONWATOETS

Article#74 VOORBLADFOTO – LEON BOTHA

’n Vuur­doop van 3 000 km oor etlike dae was die Okto Wasp se voor­land. Ons is terug, die Wasp is terug by die han­de­laar, en ons ver­tel jou in die Woon­wa­toets op bl. 90 meer van die wa. Ons slaan onder meer kamp op ander­kant Kim­ber­ley,...

#74 VOORBLADFOTO – LEON BOTHA

ArticleVriende op die lang­pad

Hier­die reis- en kampleef­styl van ons her­in­ner ’n mens soms dat die lewe nie altyd vol­gens plan ver­loop nie. Ek is seker jy het ook al ervaar hoe iets jou uit die bloute oor­kom wat jou met die hande in die hare laat ter­wyl jy kop­krap oor hoe...

Vriende op die lang­pad

ArticleStof tot nadenke

Ek en my vrou, Anneke, en haar twee­ling­sus­ter, Erna Rau­ten­bach, en dié se man, Izak, is pas terug van ’n baie aan­ge­name kamp­toer in Nami­bië en die Kga­la­gadi-oor­grens­park. Ek sleep ’n Bush Lapa Bao­bab 2 en my swaer ’n Sprite Tou­rer SP....

Stof tot nadenke

ArticleOnt­dek die Ste­alth X-coun­try­reeks

Gebou vir die Reis. Gemaak vir die Bestem­ming. Nie elke avon­tuur ver­eis 'n uiter­ste veld­ry­ka­ra­vaan nie. Soms word die mooi­ste her­in­ne­ringe geskep wan­neer jy die skil­der­ag­tige roete kies, kron­ke­lende grond­paaie wat volg na...

Ont­dek die Ste­alth X-coun­try­reeks

ArticleOns sê dan­kie

’n Har­like dan­kie vir die won­der­like prys wat ek in die vorige uit­gawe vir my brief ont­vang het. Ek is werk­lik dank­baar daar­voor. Dis nóg meer spe­si­aal omdat my aan­vank­like idee bloot was om inlig­ting rondom ’n kamp­plek met...

Ons sê dan­kie