Navigated
Weg Kalahari 2021/22
Weg Kalahari 2021/22

Weg Kalahari 2021/22 雜誌 線上訂閱

或者

訂閱 Select

每月可選擇 15 期報紙或雜誌

單期刊物

Weg Kalahari 2021/22, 02 十月 2021

描述

Weg Kalahari 2021/22 雜誌 可以在 PressReader 上線上閱讀。下載當期以便稍後閱讀,或在 檔案 中瀏覽 Weg Kalahari 2021/22 的過往期數。

本期內容

ArticleDie woe­lige woes­tyn!

• DIE DANKBARE KURUMANRIVIER • AGTERPAD NA KOPPIESKRAALPAN • ONTMOET DIE MEERKATMAN • ELIAS LE RICHE, PARKPIONIER BOOMGIDS • MAAK MABUASEHUBE MAKLIK

Die woe­lige woes­tyn!

Article47 BLYPLEKKE

Kga­la­gadi-oor­grens­park (SA- & Botswana-kant), Askham, Van Zyls­rus, Uping­ton, Augra­bies en meer!

47 BLYPLEKKE

ArticleKGALAGADI

• Neem beter voël­foto’s • Ry die Nos­sob 4x4 Eco Trail • Wag die diere in by dié water­gate

KGALAGADI

ArticleKAARTE

Die park, Mabua & Noord-Kaap!

KAARTE

ArticleVOORBLADFOTO

Jong meer­katte in Mata-Mata, Kga­la­gadi-oor­grens­park

VOORBLADFOTO

ArticleOP PAD NOORDE TOE

Die Kala­hari lê ver en jy het slaap­plek nodig op pad soon­toe of terug. Hier lys ons bly­plekke in en om Uping­ton, Kaka­mas, Kei­moes, Oli­fants­hoek en Gro­blers­hoop, asook die Augra­bies-water­val- nasi­o­nale park en Wit­sand-natuur­re­ser­vaat.

OP PAD NOORDE TOE

ArticleBINNE DIE PARK

Al die rus­kampe en wil­der­nis­kampe aan die SA-kant van die park word gelys, asook die kamp­plekke aan die Botswa­na­kant. Hier is ook inlig­ting oor 4x4-wil­der­nis­roe­tes en die enkele meer luukse lod­ges in die Kga­la­gadi-oor­grens­park. HOOFKAMPE

BINNE DIE PARK

ArticleBUITE DIE PARK

Ver­leng jou vakan­sie deur die streek op ’n ander manier te ver­ken. Hier­die gas­te­plase, lod­ges en kamp­plekke lê in en om Van Zyls­rus, Askham, Riet­fon­tein en net suid van die park tus­sen Askham en Twee Rivie­ren. Jy kan hier­die hoek van die...

BUITE DIE PARK