Weg! Platteland

Heeljaar-kerskrans Gebruik lugplante vir ’n krans wat altyd mooi is

Dié Kerskrans van lugplante is ’n maklike vakansiepr­ojek wat jy saam met die kinders of kleinkinde­rs kan aanpak.

- MAJA PALM

PROJEK MARISSA PRETORIUS FOTO’S MAREE LOUW PRODUKSIE

Marissa sê...

Lugplante lyk besonders op ’n Kerskrans en verg baie min aandag. En omdat lugplante heeljaar mooi lyk, hoef jy nie die krans in die kas te pak as Kersfees verby is nie. Hang dit op die stoep, bo jou bed of teen ’n deur. Of gee dit as geskenk vir iemand spesiaals.

INKOPIELYS

• draadhange­r • groen bloemiste-kleeflint • dun tou en gare • Spaanse mos (te kry by bloemistew­inkels) • 4-5 klein lugplante (ons het Tillandsia xiphioides, Tillandsia brachycaul­os, Tillandsia albertiana en Tillandsia reichenbac­hii gebruik) • goud of silwer spuitverf • droë papawerblo­mkoppe • inskroefha­kie

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa