-
Entrepreneurs
Ontmoet 6 sepiesterre
wat ken van hárd werk
-
O bokkie ek wil jou hê...
Bokke is komieklike, koppige diere – en ja, behalwe vir hulle vleis, melk, wol en vel kan hulle ook troeteldiere wees
-
Tuindagboek
Die somer is hier:
Leer meer oor erfenissaad, kweek
jou eie slaaiblare of gaan op
’n plaasuitstappie om vrugte te oes
-
Laat ’n mens dink
Die drankduiwel
het die platteland in ’n wurggreep, skryf
Ernusta van Wyngaard
-
So is die lewe
Die plattelandse lewe
is glad glad nie so idillies soos wat
stadsjapies dink nie, skryf Tom Eaton
-
As die kraaie gaap
Probeer dié
groen maniere om jou huis koel te
hou voor jy lugreëling installeer
-
Mark
By die Wildskosfees buite Bloem
wag 80 geregte waaraan jy kan weglê
-
Salige seedorp
Puntjie is dalk nie op
’n kaart nie, maar wel ’n besoek werd
-
Watersake
Oes reën en gebruik jou
gryswater om ’n vleiland te skep
-
Kombuistuin
Tamaties en eiervrug
is boesemvriende in die tuin
-
Bestemming
Die Kzn-suidkus kan
goed rumoer én rustig wees
-
Klap die hitte
Les jou dors met
tuisgemaakte vrugtestroop en -bier
-
My dorp
Geskiedenis, lemoene en
Ferreiras kraai koning op Patensie
-
Helpende hande
Ons medewerkers
-
Dis een jaar later...
-
Ons plaas in die Karoo
-
DE VLUGT PAK INDRINGERS
-
Karoo- kuier in die winter
-
C’est la vie!
-
Dinge vir jou dagboek
-
IN ’N NEUTEDO(R)P
-
Eet, drink, wees plesierig!
-
Suid-afrika se sepie-koningin
-
KATE EN CHIKONDI CHANTHUNYA RONDAVEL Kzn-middelland
-
ZENE KAYE SOAPS FROM CHARDINE Kaapstad
-
ELSABÈ JORDAAN HEAVENSOAPS Wildernis
-
NICOLENE GERICKE ANTJIE’S HANDMADE NATURALS Stanford
-
Kyk,
doen, eet en slaap
-
Selfsorg moet húís wees
-
Badkamer
en toilet
-
Die kombuis en leefvertrek
-
Dis somertyd… braaityd!
-
Dokter
kom help!
-
Só maak jy ’n sinksloot
-
8
beginsels vir die opvang van water
-
Vleiwonder
-
Top 10-watertuinplante
-
Wat jy moet weet
-
Erfenissaad – gonswoord of toekomsgroente?
-
Pluk die vrugte...
-
Somer in my tuin...
-
Só maak jy
-
Ons gunstelinge
Het jy geweet?
-
DROOG JOU EIE TAMATIES
-
Groen planne teen peste
-
Tamatie-sugo
-
Bros eiervrug met tamatie-sugo
-
Tamatie-kasundi
-
Kekerertjie-koekies
-
Vinnige tamatiekonfyt
-
Jy benodig
-
Sondroogtamatieskons Maak 8 skons Bereidingstyd 20 minute Gaarmaaktyd 20 minute
-
Perske-en-prosciuttoslaai in ’n gebakte slaaibak
-
Rokerige Mexikaanse slaai
-
Kraakbeskuitjies
-
Komkommerslaai met Viëtnamese gebraaide vark
-
Pêrelgort-en-edamameslaai met varkwors
-
Pure somer!
-
Kry alles eers reg
-
VRUGTEBIER
-
Kry die bal aan die rol vir vrugtebier
-
Grenadellabier
-
Bessiebier
-
Koel kopies
-
Lugreëling