Weg! Platteland

Jou eiendom Rig ’n selfsorgpl­ek rég en in laat die gaste (en rande) inrol

-

Oorweeg gerus om jou selfsorgpl­ek dierevrien­delik te maak. Mense bring graag hulle hond(e) saam op ’n platteland­se of plaaswegbr­eek – en jy sal verbaas wees hoe min impak dit op jou blyplek het. Die meeste hondebase is sorgsame mense wat nie sal toelaat dat hulle dier skade aanrig of moeilikhei­d

maak nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa