Weg! Platteland

Bou ’n strelende fontein Dis goed vir jou ore (en jy kan daarin sit)

Die geluid van kabbelende water streel die sinne. Ons wys jou hoe om ’n fontein te bou wat ook mooi lyk – en jy kan selfs inspring om af te koel in die somerhitte!

- PROJEK EN SKETSE DION DU BIEL FOTO’S PETER VAN NOORD

As ’n mens kyk na die rol van fonteine deur die eeue, sal jy sien watter belangrike maatstaf dit is vir beskawing. In antieke tye was dit ’n praktiese oplossing om water vir huishoudel­ike gebruik in die hande te kry, maar later, rondom die tyd van die Renaissanc­e, het ontwerpe toenemend oordadig geword omdat dit ’n simbool van koninklike soewereini­teit geword het.

Dink maar hoe vloeiende water ons liggaamlik raak, aan daardie wonderlike sensasie van ’n stort of bad ná ’n lang dag se werk, of die genot wanneer jy op ’n warm somerdag in die swembad duik.

Luister hoe die water kabbel… Dit is werklikwaa­r die kern van lewe.

084 420 5072 diondubiel@gmail.com >

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa