Hier kiep-kiep

Weg! Platteland - - Redakteursbrief - Theo van Heer­den, COLBYN, P­RE­TO­RIA

Ons is mal oor jul­le tyd­skrif, en al woon ons in P­re­to­ria, is ons nog al­tyd maar half plat­te­lan­ders. Ek boer met N­gu­ni­bees­te en my dog­ter, Ka­tryn, het van kleins af al hoen­ders. Ná die hoen­der­hok­pro­jek in Plat­te­land #1 het ek vir Ka­tryn ’n or­dent­li­ke hok ge­bou (fo­to bo) en vir haar ’n paar Potch-koe­koe­ke ge­koop wat be­kend is vir hul­le goeie ei­er­pro­duk­sie. Ka­tryn het nou haar eie freeran­ge- be­sig­heid­jie en ver­koop die ei­ers teen R2,50 elk, on­der an­de­re aan ons buur­vrou. Sy is mal daar­oor!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.