Weg! Platteland

Trek hier af

-

Kap gerus ’n es by Die Padstal in Mpumalanga (naby Villiers in die Vrystaat) as jy weer op die N3 Durban toe mik. Platteland het hier van alles en nog wat aangetref: allerhande mooi dinge vir die huis, lekker biltong en droëwors, ingemaakte produkte (onder meer Ina Lessing se flessies met die goue etiket), soetgebak, badskuim, lekkergoed… Bernadine Burger (links) is een van die vriendelik­e vroue agter die kasregiste­r. Kontak 082 859 3117 (Elise Lourens) diepadstal@ gmail.com

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa