Weg! Platteland

Saligheid op Spier

-

Somertyd mik almal na die Spier-wynlandgoe­d buite Stellenbos­ch vir goeie wyn, ’n piekniek onder die bome en plaaslike kos by die restaurant Eight. Maar vir Platteland is die hoogtepunt die Secret Festival met sy kosmark onder die bome (foto) en waar plaaslike en internasio­nale lekkerbekk­e praat oor die toekoms van volhoubare kos – van die maniere waarop Brasiliaan­se dorpies sonder elektrisit­eit vleis, vrugte en groente bewaar tot Fritz Schoon wat die gehoor uitgeboul het met die storie oor hoe graan (en brood) ál minder voedsaam geword het (en wat hy daaraan doen). Dit was só fassineren­d dat Platteland ’n groot graan-en-broodstori­e doen in ons Herfs-uitgawe, wat vanaf 2 Maart 2015 landwyd te koop sal wees. Moenie dit misloop nie! spier.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa