Weg! Platteland

Teken in op Platteland en WEN ’n luukse wegbreek by die Gondwana-wildreserv­aat ter waarde van R35 000

-

Die Gondwana- private wildreserv­aat in die Tuinroete beslaan 11 000 ha en is die enigste private fynbosrese­rvaat waar die Groot Vyf én bedreigde spesies soos die Kaapse bergsebra en witkruisvl­eivalk hou.

Gaste kan hulle regmaak vir luukse verblyf, uitstekend­e kos en ’n manjifieke uitsig oor die fynbosbede­kte heuwels en Langebergr­eeks. Daar is ook die Africology-spa en, vir die jong klomp, ’n Juniorveld­wagterprog­ram.

Een gelukkige leser wat voor 1 Maart 2015 op Platteland inteken, kan ’n wegbreek by dié luukse reservaat wen.

Die prys sluit in:

• 3 nagte se verblyf vir 4 mense in

’n luukse bosvilla. • Ontbyt, middag- en aandete elke dag,

plus middagtee. • Daaglikse wildsritte soggens en smiddae. • ’n Juniorveld­wagter-ervaring vir kinders.

Kontak

gondwanagr.co.za 021 555 0807 reservatio­ns@gondwanagr.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa