Weg! Platteland

Tannie Poppie kook deur Poppie Coetzer

-

WEN 2: SMS Poppie

In haar heel eerste kookboek deel die volksheldi­n tannie Poppie van Kokkedoor- faam al haar staatmaker­resepte wat sy oor die jare versamel het – van hoender en brood tot poedings en soetgebak vir die teetafel. ’n Moet vir ervare én beginner-aanhangers van “die Chuck Norris van

Suid-afrikaanse kos”. R250 Human & Rousseau 021 406 3033

nb.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa