Weg! Platteland

Idees-geskenke

-

WEN 2: SMS Idees Diegene wat glo ’n geskenk moet met die hand gemaak en mooi toegedraai word, sal mal wees

oor dié boek deur die tydskrif Idees. Dit bevat stap-vir-stap-aanwysings vir meer as 100 bekostigba­re geskenke, voorstelle vir kaartjies wat daarby pas, plus al die nodige patrone. R220 Human & Rousseau 021 406 3033

nb.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa