Weg! Platteland

Glutenvry & Veselryk deur Hilda Lategan

-

Die derde en vierde boek in Lapa se Lekker & gesond-reeks fokus onderskeid­elik op glutenvrye en veselryke resepte vir ligte etes en hoofmaalty­e, elkeen met inligting oor die koolhidraa­t-, proteïen-, vet- en veselinhou­d asook die GI en hoeveelhei­d kilojoules per porsie. Maklik en bekostigba­ar, met bestanddel­e wat jy oral sal kry.

R50 elk Lapa 012 401 0700 lapa.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa