Weg! Platteland

Cooking in the photograph­er’s house deur Lynn & Obie Oberholzer

-

As jy wil weet hoe die aweregse fotograaf Obie Oberholzer en sy vrou, Lynn, leef en eet in hulle strandhuis in Nature’s Valley, sal jy gaande wees oor hierdie boek. Dis nie net Obie se foto’s wat die mond laat water nie, maar ook Lynn se eenvoudige huiskos wat fokus op vars bestanddel­e.

Voorwaar ’n fees vir die oë en die tong. R280 Jacana 011 628 3200 jacana.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa