Weg! Platteland

Geheime van ’n Franse kookklas deur Marlene van der Westhuizen

-

Dié manjifieke hardebandb­oek met sy oop rugkant en lieflike foto’s deur Johan Wilke het ontstaan uit die 50ste kookklas wat die skrywer in die Middeleeus­e Franse dorpie Charroux aanbied. Die stuk of 80 resepte is eg Frans, eenvoudig en bring die beste in vars bestanddel­e na vore. R450 Human & Rousseau 021 406 3033

nb.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa