Weg! Platteland

BLYPLEK

-

042 283 0625 ripple@telkomsa.net patensieac­commodatio­n.co.za

Kontak

• Gamtoos-b&b Hier is twee lekker ruim selfsorgee­nhede, elk met sy eie ingang. Jy deel die werf met die woonhuis en sy mense, maar dit is nietemin heeltemal privaat. Daar’s mooi uitsigte oor die vallei, en jy’s stapafstan­d van die middedorp af. ’n Stewige ontbyt is op versoek beskikbaar. Waar? Alexanderl­aan. Kontak 042 283 0907

radie@gamtoosbb.co.za gamtoosbb.co.za

• Retadi-gastehuis

’n Mooi plekkie met 3 kamers wat tot 12 mense kan huisves. Dis op ’n plaaswerf net buite die dorp en toegerus met al die nodige luukshede. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Waar? Die plaas Dankbaar, op die R331 Hankey se kant toe. Kontak 082 728 0234 retadi.co.za

• Ripple Hill-hotel

Ouwêreldse dekor neem jou terug na die era toe platteland­se hotelle die inding was. Die enigste kroeg op die dorp kry jy hier, en die kamers is ruim en goed toegerus (maar sonder TV). Die kroeg is darem ver genoeg van die kamers af. Waar? Paul Ferreirast­raat, net duskant die Kwikspar. Kontak 042 283 0625

ripple@telkomsa.net patensieac­commodatio­n.co.za

Platteland het betaal om in die GamtoosB&B te bly. Vir nog verblyfops­ies gaan na

baviaans.net.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa